IS JY ’N PROFESSIONELE BEROEPSMENS WAT KWALIFISEER VIR MEDIESE DEKKING MET PROFMED?

Om Profmed in staat te stel om ons status as ’n beperkte mediese skema te behou, is dit noodsaaklik dat ons lede aan sekere vereistes voldoen.

Kom ons praat eers oor wat dit beteken om ’n professionele beroepspersoon te wees. Jy hoef nie ’n dokter of ’n prokureur te wees om as ’n professionele beroepspersoon beskou te word nie. Alhoewel baie dokters en prokureurs ons wel as hul voorkeur-mediese fonds kies en sommige lede al meer as 40 jaar by ons is.

Wanneer ons praat oor professionele beroepsmense, bedoel ons enige iemand wat die toepaslike vlak van kennis en/of vaardigheid en ervaring in hul gekose veld opgedoen het. Professionele beroepsmense is ’n gemeenskap van individuë met geweldige talent en vaardigheid en ons doel is om jou te ondersteun deur jou lewensreis.

Lede wat kwalifiseer vir mediese dekking van Profmed mag ook kwalifiseer vir finansiële dienste beskikbaar deur PPS. Vir verdere inligting, kliek hier.

VOLDOEN JY AAN DIE KRITERIA? VOLTOOI DIE ONDERSTAANDE VORM EN ONS KONTAK JOU GRAAG.